Ena Murray Keur 10 - Ena Murray (Paperback)

’n Bruidegom vir Lille/ Die spookvrou van Santa Catalina/Bruid uit die vreemde

Out of Stock
Price
185
RRP
R 235
(-21%)
No reviews yet.
Predict the Oscar 2019 Winners to Win a Movie Hamper! Details...

Description

In ’n Bruidegom vir Lille vertrek geldwolf Louis Pacquin saam met Lille Jacquard na die Kaap, op soek na haar bruidegom, Philippe Bidault.

In Die spookvrou van Santa Catalina kom Juanita de Ramino, oftewel die “spookvrou”, teen boekanier én seerower te staan. In

Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy ’n brief van haar verdwene broer ontvang. Is dit ’n lokval wat deur Estienne de Savoye gestel is?

Product Details

Barcode
9780624077268
Department
Books
Released
20 Jun 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
137 x 213mm

Classification

General Subject
Romance/General