Melodie Omnibus 1 - Dirna Ackermann (Paperback)

Beenaf bokkie/Hart van die son/Romanse agter die skerms

Out of Stock
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.
Predict the Oscar 2019 Winners to Win a Movie Hamper! Details...

Description

In Beenaf bokkie moet diere-aktivis Candy Cilliers vir haar “oom” Fouche Mulder gaan huishou op sy plaas, waar onskuldige bokkies sowaar gejag word!

In Hart van die son word Nadia Pretorius in die hof vrygespreek danksy Dewald Duvenhage se knap regsvaardighede. Maar kan sy die trauma van haar verlede afskud?

En in Romanse agter die skerms wen Colette ’n naweek saam met Emile – die man wat haar hart voorheen gebreek het.

Product Details

Barcode
9780624077350
Department
Books
Released
25 Jul 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Dirna Ackermann
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
137 x 213mm

Classification

General Subject
Romance/General