Liefde deur ’n lens - Elsa Winckler (Paperback)

Out of Stock
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.

Description

Wanneer fotograaf Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer van haar emosies. Tot Francois Olivier haar soen en haar wêreld laat tol. Hy sien die hartseer raak wat sy wegsteek . . . Nicola probeer om met haar kamera afstand tussen hulle te skep. Maar telkens fokus sy op sy groen oë . . . Geen man het al ooit só na haar gekyk nie. Sal Nicola haar verskansing kan laat vaar? En is dit liefde wat sy deur die lens sien?

Product Details

Barcode
9780624076018
Department
Books
Released
25 Jul 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Elsa Winckler
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
110 x 178mm

Classification

General Subject
Romance/General

Inside Flap

Elsa Winckler se heel eerste liefdesverhaal, Tussen jazz en rock (LAPA), het ’n 2010 ATKV Woordveertjie ontvang, en in 2014 ontvang
sy weer die Woordveertjie vir romanses vir Te eenders, te anders. Sy bly op Bettysbaai.