Letitia en die lektor - Anita du Preez (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Predict the Oscar 2019 Winners to Win a Movie Hamper! Details...

Description

Laatnag begin Chris Swart, nuwe lektor by die kollege waar Letitia le Roux ontwerpklasse doseer, vir haar boodskappe stuur. Die arrogante spiertier is eintlik alleen en slapeloos, nes sy . . . Letitia het egter ’n lysie dinge wat sy wil doen om haar lewe reg te ruk ná haar egskeiding; daar is nie tyd om uit te werk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar ná hy haar in die hysbak soen, dink op sy bolip.

Product Details

Barcode
9780624076049
Department
Books
Released
20 May 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Anita du Preez
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
110 x 178mm

Classification

General Subject
Romance/General

Inside Flap

Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA Honneurs- en Magistergrade verwerf, albei cum laude. Sy is ’n ma van drie, woon in Kaapstad en is ’n beeldhouer en lektrise in die visuele kunste (CTI, Durbanville- en Claremont-kampusse).