Plaaskos - Arina du Plessis (Paperback)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
284
RRP
R 370
(-23%)
Hot
No reviews yet.

Description

Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen: Wintersop, bredies en brood, vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van Landbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op ’n plaas in die platteland of in die stad woon.

Product Details

Barcode
9780798170895
Department
Books
Released
25 Jul 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Arina du Plessis
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
210 x 270mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Specific Ingredients / General
BISAC Subject 2
Cooking / Courses & Dishes / General
BIC Classification 1
Cookery by ingredient
BIC Classification 2
Cookery dishes & courses

Inside Flap

Arina is ’n vryskut-kosskrywer en tans kosredakteur van die tydskrif Landbouweekblad. Sy het al twee resepteboeke, Onthaal – vars idees en resepte vir enige kuier en Plaaskos – Winter & Somer, die lig laat sien. Sy het ook saam met Bernice van der Merwe die uiters suksesvolle en gewilde Partytjies is Pret reeks die lig laat sien.