Doodskoot - Francois Bloemhof (Paperback)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
183
RRP
R 230
(-20%)
No reviews yet.
Raru Gift Shop - Gift Ideas for the Festive Shopper Details...

Description


Dit gaan nag raak in die Swartland…
 
Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.
 
Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil.
 
Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ’n dodelike jong vrou se kop vol planne op ’n vreeslike einde kan afstuur.
 
Doodskoot is ’n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur ’n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.

Product Details

Barcode
9781485903086
Department
Books
Released
22 Aug 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback / softback
Publisher
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
234 x 153 x 15mm (340g)

Summary

Dit gaan nag raak in die Swartland … Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil. Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ’n dodelike jong vrou se kop vol planne op ’n vreeslike einde kan afstuur. Doodskoot is ’n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur ’n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Thrillers
BIC Classification 1
Thriller / suspense
BIC Classification 2
Adventure
BIC Classification 3
Crime & mystery
BIC Classification 4
Adventure
BIC Classification 5
Thriller / suspense

Author Bio

Francois Bloemhof skryf reeds 25 jaar lank vir volwassenes, tieners en kinders. Sy werk is met verskeie toekennings bekroon, onder meer De Kat-, fnb-, atkv- en Sanlam-pryse. Hy raak die eerste skrywer om 'n roman te publiseer met 'n cd-klankbaan wat hy self gekomponeer het, gee die eerste boek met sy eie rekenaarspeletjie uit en publiseer die heel eerste Afrikaanse e-boek. Hy skryf ook vir film, tv, die verhoog en radio. Wanneer hy nie na vier veeleisende katte omsien nie, skryf hy voltyds. Doodskoot is sy 24ste roman vir volwassenes.