Tuistafel - Errieda Du Toit (Hardcover)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
80
RRP
R 420
(-81%)
Normal Price
R 323
(-75%)
No reviews yet.
Raru Musical Instruments Poll - Squier Bullet Mustang Electric Guitar Worth R3,000.00 Up For Grab Details...

Description

Tuistafel trek jou in met kosmaak se klein en groot plesiere – of dit ’n eenvoudige onthoukos-gereg of ’n feesmaal saam met kleurryke kosvriende is. Tuistafel bevat resepte fyn gestippel met familie- en kindsbeenkos. Dit vertel ook van die rykdom van vriende aan tafel en kos wat sy arms wyd strek. Kos van verlange soos melkkos vat hande met avontuurlike eetplesiere soos roomystoebroodjies uit Korea.

Product Details

Barcode
9780798171755
Department
Books
Released
16 Nov 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Errieda du Toit
Binding
Hardback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
210 x 270mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Courses & Dishes / General
BIC Classification 1
Cookery dishes & courses

Inside Flap

Errieda du Toit is ’n bekende in koskringe en is die inhoudsvervaardiger van gewilde realiteits-TV programme Kokkedoor en Koekedoor. Haar vorige boeke sluit in Huiskok glanskok, MasterChef en Kokkedoor 1 en 2, asook Koekedoor Bak. Sy skryf gereeld vir ’n reeks drukmedia sowel as aanlyn en het ’n gereelde rubriek in die bylaag Versnit.