Tienerharte 2: Hartedief - Cecilia Steyn (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.

Description

Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kêrel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oë. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .

Product Details

Barcode
9780798173711
Department
Books
Released
12 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Cecilia Steyn
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Tienerharte
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
130 x 198mm (198g)

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Cecilia Steyn is die ma van twee seuns en woon in Klerksdorp. Sy werk as die takadministreerder van HealthPharm. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns en is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.