Mid Month Clearance ends in:

Oepse Daisy, Lulu - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
110
RRP
R 135
(-19%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te teken nie.

Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe sy hoor haar tannie gaan by hulle kom kuier. Tannie Tula-Belle dra die mooiste klere en sy sing soos ’n nagtegaal. Sy kom juis stad toe om in ’n groot operakonsert te sing.

Toe sy Lulu se pragtige modeontwerpe sien, besluit tannie Tula-Belle op die daad dat Lulu vir haar ’n rok vir die konsert moet ontwerp. Lulu kan nie wag om met die rok te begin nie.

Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste kliënt tot dusver gaan wees. En kort voor lank moet Lulu help om die operakonsert te red ...

Product Details

Barcode
9780799377262
Department
Books
Released
1 Nov 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Fanie Viljoen
Elsbeth Eksteen (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
72
Dimensions
212 x 137mm (212g)

Summary

Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te teken nie. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe sy hoor haar tannie gaan by hulle kom kuier. Tannie Tula-Belle dra die mooiste klere en sy sing soos 'n nagtegaal. Sy kom juis stad toe om in 'n groot operakonsert te sing. Toe sy Lulu se pragtige modeontwerpe sien, besluit tannie Tula-Belle op die daad dat Lulu vir haar 'n rok vir die konsert moet ontwerp. Lulu kan nie wag om met die rok te begin nie. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste klient tot dusver gaan wees. En kort voor lank moet Lulu help om die operakonsert te red ...'n Heerlike boek vir jong lesers wat op soek is na humor en 'n lekker spannende storie - met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Family / General (see also headings under Social Issues)
BISAC Subject 2
Juvenile Fiction / Humorous Stories
BIC Classification 1
Family & home stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Humorous stories (Children's / Teenage)

Author Bio

Fanie Viljoen het in Welkom grootgeword. Sy boeke vir jonger lesers is propvol humor en avontuur, en sluit titels in soos die Slym-reeks, Klou, Plons, Monster-rugby en Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood. Afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook 'n kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Hy is onder meer bekroon met die Sanlamprys vir Jeuglektuur, die M.E.R.-prys en 'n hele rits ATKV Kinderboektoekennings.