Aksieheld Austin: Operasie Sabotasie - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
102
RRP
R 125
(-18%)
No reviews yet.

Description

Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ’n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees ...

Product Details

Barcode
9780799366327
Department
Books
Released
1 Jan 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Fanie Viljoen
Uitgewers LAPA
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
212 x 137mm

Summary

Ligte, kamera, aksie! Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in 'n fliek losslaan. Dit is immers nie sommer enige rol nie - hy speel die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, 'n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse! Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof 'n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar. En as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos 'n REGTE aksieheld moet wees ...Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in 'n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)

Author Bio

Fanie Viljoen het in Welkom grootgeword. Sy boeke vir jonger lesers is propvol humor en avontuur, en sluit topverkoper-titels in soos die Slym-reeks, Klou, Plons en Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood. Afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook 'n kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Hy is onder meer bekroon met die Sanlamprys vir Jeuglektuur, die M.E.R.-prys en veertien ATKV Kinderboektoekennings.