Klim op die Bant Wagon - Nick Charlie Key (Paperback)

In Stock
Price
35
RRP
R 290
(-88%)
Normal Price
R 223
(-84%)
No reviews yet.
Raru Musical Instruments Poll - Squier Bullet Mustang Electric Guitar Worth R3,000.00 Up For Grab Details...

Description

Klim op die Bant Wagon en word deel van die laekoolhidraat-revolusie. Gewilde blogger Nick Charlie Key wys jou hoe maklik dit is om gesond, heerlik en begrotingsvriendelik te eet. Toe Nick in 2014 met metaboliese sindroom gediagnoseer is, moes hy dringend iets doen. Vandag is hy 22 kilogram ligter, slaap heerlik, en is gesonder as ooit. Jy kan dit ook doen.

Product Details

Barcode
9780798172691
Department
Books
Released
20 Mar 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Nick Charlie Key
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
208
Dimensions
240 x 190mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Courses & Dishes / General
BISAC Subject 2
Cooking / Methods / Quick & Easy
BISAC Subject 3
Cooking / Health & Healing / General
BIC Classification 1
Cookery dishes & courses
BIC Classification 2
Quick & easy cooking
BIC Classification 3
Cookery for specific diets & conditions
Dewey Classification
641.56383

Inside Flap

Nick Charlie Key is ’n sosiale netwerk-spesialis met ’n webtuiste en gesondheidsblog, The Bant Wagon, wat by die eerste internasionale Low Carb High Fat Health Summit as die derde beste opkomende gesondheidsblog vereer is. Hy was ook een van die finaliste vir die African Blogger Toekennings. Hy woon in Kaapstad waar Banting baie volgelinge het.