Soek-soek inkleurboek: Diere (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
58
RRP
R 75
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring, tot marmotjies wat gaap, en selfs krokodille wat ’n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!

Product Details

Barcode
9780798175128
Department
Books
Released
15 May 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
270 x 200mm

Classification

General Subject
Children's Activity/Puzzle
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Concepts / General
BISAC Subject 2
Juvenile Nonfiction / Art / General
BIC Classification 1
Early learning / early learning concepts
BIC Classification 2
Art: general interest (Children's / Teenage)