Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2 - Louise Smit (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
119
RRP
R 155
(-23%)
No reviews yet.

Description

"Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!

'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper â€‹Bennie Boekwurm vertel lekker stories​ met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters."

Product Details

Barcode
9780798175210
Department
Books
Released
18 May 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Louise Smit
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
130
Dimensions
240 x 168mm (240g)

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture books: character books
BIC Classification 2
Picture books

Inside Flap

Louise Smit woon in Kaapstad. Sy is bekend vir haar suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse. Louise Smit lives in Cape Town.