Kontemporere Afrikaanse Taalkunde 2 - W. A. M. Carstens (Paperback)

2nd Edition

In Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
395
RRP
R 565
(-30%)
Normal Price
R 475
(-17%)
Deal: Featured On Sale Items
only1left
(1 user rating)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

In die afgelope bykans 30 jaar het ’n groot leemte ontstaan aan omvattende verwysingsbronne en handboeke in die Afrikaanse taalkunde wat op universiteitsvlak voorgeskryf kan word. In 2014 word hierdie leemte gevul deur Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Die feit dat ’n tweede, hersiene uitgawe slegs drie jaar later verskyn, beklemtoon weereens die groot behoefte aan so ’n bron.

Die samestelling van hierdie boek bied ’n nuwe blik op die taalkunde en het wye gebruikspotensiaal omdat dit die kernvelde van die taalkunde, en in die besonder van die Afrikaanse taalkunde, dek. Sodoende gee dit nuwe lewe aan ’n belangrike komponent in die bestudering van die Afrikaanse taal: die taalkunde en alles wat daarmee saamhang.

Inhoud en konsepte strek van die ontstaan en aard van die Afrikaanse taal, leksikografie en dokumentontwerp tot fonetiek, fonologie, morfologie, sintaksis, semantiek, pragmatiek, taalverwerwing en die normatiewe taalkunde. Al die bestaande hoofstukke is op datum gebring, en ’n ekstra hoofstuk oor sintaksis is bygevoeg om nuwer sieninge te weerspieël.

Bydraes deur spesialiste in die onderskeie velde bied daarom die nuutste navorsing en ’n verskeidenheid teoretiese vertrekpunte met die Afrikaanse taalkunde as fokus. Nuwe en moontlik selfs omstrede standpunte sal akademiese gesprek stimuleer, terwyl elke hoofstuk nasionale en internasionale ontwikkelinge op die bepaalde gebied voorlê aan ’n nuwe geslag studente, onderwysers, akademici en taalpraktisyns.

Product Details

Barcode
9780627034374
Department
Books
Released
1 Feb 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
W. A. M. Carstens
N. Bosman
Binding
Paperback
Publisher
Van Schaik Uitgewers
Edition
2nd ed
Language
Afrikaans
Number of Pages
576
Dimensions
245 x 170mm (940g)

Classification

General Subject
Academic
BISAC Subject 1
Literary Criticism / European / General
BISAC Subject 2
Language Arts & Disciplines / Linguistics / General
BISAC Subject 3
Literary Criticism / General
BIC Classification 1
Literary studies: general
BIC Classification 2
linguistics