Rooi Haring - Schalk Schoombie (Paperback)
Description
Hartman Swiegers, restaurantier en topsjef, word tydens die openingsaand van sy spogrestaurant Tydloos vermoor. Sy bevrore liggaam word in ’n yskas gevind, met twee opgerolde harings as enigste leidraad. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? ’n Skreeusnaakse whodunnit – met verskeie kinkels – wat afspeel in die plaaslike restaurantbedryf.
Product Details
- Barcode
- 9780798175654
- Department
- Books
- Released
- 13 Jun 2017
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Schalk Schoombie
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 288
- Dimensions
- 234 x 152mm
Classification
- General Subject
- General Fiction
- BISAC Subject 1
- Fiction / Crime
- BISAC Subject 2
- Fiction / Suspense
- BISAC Subject 3
- Fiction / Thrillers
- BISAC Subject 4
- Fiction / Mystery & Detective / General
- BIC Classification 1
- Thriller / suspense
- BIC Classification 2
- Crime & mystery
Inside Flap
Schalk Schoombie is gebore in Pretoria. Ná sy dramastudies was hy kunsresensent, vryskutjoernalis en redakteur van De Kat. Hy is bekroon met ’n Mondi (1994), ’n ATKV-Mediaveertjie (2009), ’n AngloGold Ashanti-Smeltkroesprys (2012), en ’n FAK-toekenning vir besondere kultuurprestasie. Hy het reeds nege dramas geskryf. Hy woon in Alberton.