Ena Murray Keur 14 - Ena Murray (Paperback)

Weerklank van ons liefde/’n Tyd om te ween/Die oujongnooi van Polkadraai

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
193
RRP
R 245
(-21%)
No reviews yet.

Description

In Weerklank van ons liefde beland ’n vrou met geheueverlies in dr. Rudolf van der Merwe se lewe. Al leidraad oor haar identiteit is ’n berig oor ’n onopgeloste moord. In ’n Tyd om te ween vertrou Hybre nie vir Ewald Waltmann, die nuwe dokter op Rietspruit, nie. En in Die oujongnooi van Polkadraai doen Silpa, gegrimeer om twintig jaar ouer te lyk, aansoek om die pos van huishoudster vir twee kinders, maar sy hou nie rekening met hul pa nie.

Product Details

Barcode
9780624082910
Department
Books
Released
19 Jun 2017
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137mm

Classification

General Subject
Romance/General

Inside Flap

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.