Hartklop Omnibus 3 - Malene Breytenbach (Paperback)

Heler van skade/Die dokter se geheime passie/af. Sy is lief vir hom, maar hy sit met haar familie vas. En in Ontmoet my in Patong

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 2 x Generation Zero - Collector's Edition's (PS4 & Xbox One) up for grabs! Details...

Description

In Heler van skade ontmoet dokter Lucinda O’Neill vir Werner Huber, wie se seun ’n tropiese siekte opgedoen het. In Die dokter se geheime passie ken mediese student Janli en dr. Christiaan Lombard mekaar van kleins af. Sy is lief vir hom, maar hy sit met haar familie vas. En in Ontmoet my in Patong gaan Laura Els terug na Thailand. Sy ontmoet weer die sakeman Francis, wie se lewe sy destyds tydens die tsunami gered het.

Product Details

Barcode
9780624080923
Department
Books
Released
19 Jun 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Malene Breytenbach
Rykie Roux
Madeleine Malherbe
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance