Vreedsame Revolusie - Niël Barnard (Paperback)

In Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
65
RRP
R 315
(-79%)
Normal Price
R 242
(-73%)
Deal: Featured On Sale Items
only1left
(3 user ratings)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Om ’n vreedsame revolusie om ’n tafel te bewerkstellig is ’n totaal ander uitdaging as om met die vyand agter tralies te onderhandel. Dít het Suid-Afrika se destydse spioenbaas Niël Barnard besef toe ’n grootliks onvoorbereide NP-regering hulle telkens by die Kodesa-onderhandelings teen die ANC vasgeloop het. As senior onderhandelaar het Barnard in die enjinkamer van die onderhandelinge gesit en dié onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor het, eerstehands beleef. Hy was daar die dag toe die altyd-kalm Nelson Mandela sy humeur verloor en teen FW de Klerk uitgevaar het. Hy het gesien hoe die morele hoë grond deur die NP se vingers glip en die ANC die oorhand kry. In dié boek gee Barnard ’n indringende blik op wat presies agter die skerms gebeur het gedurende dié spanningsvolle oorgangstyd wat Suid-Afrika se toekoms sou bepaal.

Product Details

Barcode
9780624079743
Department
Books
Released
12 Jun 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
NIEL BARNARD
Binding
Paperback / softback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
320
Dimensions
213 x 137 x 15mm (213g)

Summary

In die vroee 1990’s is Suid-Afrika op ’n mespunt. Nelson Mandela is vry, maar ’n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik.Te midde van dreigende geweld kom die NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niel Barnard sentraal tot die onstuimige proses. Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.

Classification

General Subject
History
BISAC Subject 1
Political Science / Political Freedom & Security / Human Rights
BISAC Subject 3
Political Science / Political Process / General
BISAC Subject 4
Political Science / Political Ideologies / Democracy
BISAC Subject 5
History / Military / General
BIC Classification 1
Political oppression & persecution
BIC Classification 2
Political structures: democracy
BIC Classification 3
Military intelligence
BIC Classification 4
African history
BIC Classification 5
Autobiography: historical, political & military

Author Bio

Niel Barnard was hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) en pres. PW Botha se regterhand gedurende die 1980’s. In 1988 en 1989 het hy ’n reeks geheime gesprekke gehad met Nelson Mandela, wat toe nog in aanhouding was. In die vroee 1990’s het hy ’n sleutelrol gespeel in die onderhandelingsproses en die opstel van die Grondwet.