Haas Das Se Nuuskas: Episode 3 - Louise Smit (Paperback)
Description
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Product Details
- Barcode
- 9780798175272
- Department
- Books
- Released
- 14 Aug 2017
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Louise Smit
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 72
- Dimensions
- 240 x 170mm
Classification
- General Subject
- Children's Fiction
- BISAC Subject 1
- Juvenile Fiction / General
- BIC Classification 1
- Picture storybooks
- BIC Classification 2
- Picture books: character books
Inside Flap
Louise Smit woon in Kaapstad. Sy is bekend vir haar suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse.