30 - Herman Lensing (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
260
RRP
R 330
(-21%)
No reviews yet.

Description

Gewilde en gerekende koskenner Herman Lensing vier sy 30 met styl. Hierdie boek bou op dié tema met die smullekker kos waarvoor hy bekend is, en met verskeie dinge wat hy in sy 30 jaar geleer het. Daar is 30-minute-resepte, 30 dinge wat jy van wyn moet weet, en kombuiswenke wat jou lewe sal verander – en ook 30 goeie gewoontes, dinge wat sy ma hom nooit vertel het nie, maniere om gesond te bly en meer.

Product Details

Barcode
9780798174930
Department
Books
Released
22 Sep 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Herman Lensing
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
270 x 200mm

Classification

General Subject
Cooking

Inside Flap

Herman Lensing is in 2009 op 22-jarige ouderdom aangestel as Sarie se jongste kosredakteur ooit. Hiermee volg hy in die voetspore van bekendes soos Peter Veldsman. Sy aansteeklike entoesiasme, uitstekende koskennis en begrip vir die alledaagse werklikhede waarmee lesers te doene het, maak vir ’n wenkombinasie. Sy programme op VIA is baie populêr.