Raru Heritage Weekend Sale ends in:

Bielie Bybel-pretboek 4 - Marius Greeff (Paperback)

Out of Stock
Price
96
RRP
R 125
(-23%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780796320452
Department
Books
Released
29 Sep 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marius Greeff
Binding
Paperback
Publisher
Lux Verbi
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
280 x 210 x 15mm (280g)

Summary

Die Bielie Bybelpretboek 4 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 4 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 4 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's.

Classification

General Subject
Games & Puzzles
BISAC Subject 1
Religion / Biblical Studies / Bible Study Guides
BIC Classification 1
Bible studies: for individual or small group study
BIC Classification 2
Puzzles & quizzes

Author Bio

Marius Greeff is 'n teoloog. Marius het in 1984 opleiding in die joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang en skryf gereeld artikels vir LiG, die gewilde Afrikaanse Christelike gesinstydskrif. Sy liefde vir woorde lei ook daartoe dat hy sedert 1998 verskillende woordraaisels vir verskillende tydskrifte saamstel.