Gesant Van Die Mispels - Marlene van Niekerk (Paperback)

Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659–1707)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
192
RRP
R 250
(-23%)
No reviews yet.
Submit a Photo of Your Pet & Win a R500 Voucher! Details...

Description

Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte (ca. 1659-1707) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat ’n dosyn skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “’n poëtiese kragtoer”.

Product Details

Barcode
9780798176552
Department
Books
Released
7 Nov 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marlene Van Niekerk
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
68
Dimensions
250 x 160mm

Classification

General Subject
Poetry
BISAC Subject 1
Art / General
BISAC Subject 2
Poetry / General
BIC Classification 1
Painting & paintings
BIC Classification 2
Poetry by individual poets

Inside Flap

Marlene van Niekerk is 'n internasionaal bekroonde digter en romansier. Haar eerste roman, Trio​mf, verskyn in 1995, en tien jaar later Agaat. Haar mees onlangse digbundel is Kaar, bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2014. Marlene is tans ’n professor in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch.