Ek Leer Van Kleure (Storiemuis-Reeks) - Leon Rousseau (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!

Product Details

Barcode
9780798175944
Department
Books
Released
29 Sep 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Leon Rousseau
Johann Strauss
Karen Ahlschlager (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
24
Dimensions
280 x 210mm (280g)

Summary

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met al die primere kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te se en 'n storie om die kleure van die reenboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks - 'n moet vir elke voorskoolse kind!

Classification

General Subject
Children's Education
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Concepts / Colors
BIC Classification 1
Early learning: colours

Author Bio

Karen Ahlschlager was born in East London, South Africa. Karen's childhood provided her ample opportunity to draw, and she pursued it with passion. She spent hours in the library pouring over illustrated childrens' books. After finishing high school, she went on to study graphic design, earning a National Higher Diploma in Graphic Design, majoring in illustration. Karen lives on a working farm outside of Cape Town on the West Coast of South Africa. The abundant plants, animals, birds and beauty of the surrounding landscape provide inspiration for many of her illustrations. Karen's work is discussed and featured in a book entitled; "Best Practice: The Pros on Adobe Photoshop" written by Toni Toland published by Delmar Learning, New York. Recent publications include "Die Teddiebeerbus en Ander Rympies" and "Holderstebolder Rympies vir Rakkers" written by Jaco Jacobs.