Die Vrou In Die Blou Mantel - Deon Meyer (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
150
RRP
R 190
(-21%)
NewHot
No reviews yet.

Description

 Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s gróót fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .

Product Details

Barcode
9780798176903
Department
Books
Released
10 Nov 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deon Meyer
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
128
Dimensions
222 x 152mm

Classification

General Subject
General Fiction