Martelize Kook! Jy's Genooi - Martelize Brink (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
55
RRP
R 375
(-85%)
Normal Price
R 288
(-81%)
No reviews yet.
Raru Musical Instruments Poll - Squier Bullet Mustang Electric Guitar Worth R3,000.00 Up For Grab Details...

Description

Martelize was van jongs af die uieskiller vir die Brink-span. Met al die sakke uie wat haar pa, die potjiekoskoning, Matie Brink nodig gehad het, was die leerskool beslis ’n opdraande pad. Dus geen wonder dat sy vandag ’n bobaas-kok en -bakker is wat geure ken nie. Die versameling strek van brode, happies, seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na ’n lang werkdag in haar warm kombuis geniet.

Product Details

Barcode
9780798172721
Department
Books
Released
18 Oct 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Martelize Brink
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
270 x 200mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Courses & Dishes / General
BISAC Subject 2
Cooking / Specific Ingredients / General
BIC Classification 1
Cookery by ingredient
BIC Classification 2
Cookery dishes & courses
BIC Classification 3
Quick & easy cooking

Inside Flap

Die bekroonde omroeper, Martelize Brink, het in 2004 haar stem vir die eerste keer op RSG laat hoor. Sy is op haar gelukkigste wanneer sy met vriende om ’n tafel kuier met lekker kos en wyn. Sy is lief vir kook en is verslaaf aan oefening. Sy is onlangs met ’n ATKV mediaveertje bekroon vir beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n joernaalprogram.