Wat het geword van Dinsdag? - Tinus Horn (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
219
RRP
R 285
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

"Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rêrig nie.     ’n Fyn afgeronde, skerpsinnige roman oor selfontdekking, heimwee en verlies."

Product Details

Barcode
9780798178037
Department
Books
Released
20 Aug 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Tinus Horn
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
234 x 152mm

Summary

Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Dis 'n roman wat verdigsel en waarheid vervleg, nes die kunswerke van twyfelagtige waarde wat Joe produseer. Enersyds is die roman 'n terugblik op drie dekades in Johannesburg, en andersyds 'n verhaal van een man se leuens wat hom inhaal - oor sy kleintyd, oor drome van roem wat hy skaars kan onthou, maar bowenal oor Nina.

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Author Bio

Tinus Horn raai hy het sy geesdrif vir stories by sy ma geerf en dit is die fokus van al sy skeppende werk, of hy nou skryf of skilder of kort animasieflieks maak. Hy was o.m. rugbyskrywer vir The Star, sportredakteur van Vrye Weekblad, en 'n ekstra in 'n fliek wat niemand gesien het nie. Wat het geword van Dinsdag? is sy vierde roman.