Wit Terroriste - Albert Blake (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
219
RRP
R 285
(-23%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

"Dié deel van die Afrikaner-geskiedenis is diep begrawe: Wit terroriste ― militante Afrikaners ― het in die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas, sluipmoorde uitgevoer. Dié terreurveldtog het Suid-Afrika in die 1940's bitter naby aan anargie gebring. Daar was sabotasiedade, spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings. Waarvoor het dié Afrikaners baklei? Was hulle verraaiers of patriotte?"

Product Details

Barcode
9780624081586
Department
Books
Released
28 Sep 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Albert Blake
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
234 x 152 x 15mm (234g)

Summary

Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners. Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Die terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940's naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete. In Wit terroriste vlek Albert Blake dit oop. Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte? 'n Fassinerende blik op 'n verswee, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis.

Classification

General Subject
History/World
BISAC Subject 3
History / Africa / South / Republic of South Africa
BISAC Subject 4
History / Africa / South / General
BISAC Subject 5
Political Science / Political Freedom & Security / Terrorism
BIC Classification 1
African history
BIC Classification 2
Terrorism, armed struggle
BIC Classification 3
Terrorism, armed struggle

Author Bio

Albert Blake is die skrywer van die topverkoper, Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog wat ook in 'n rolprent, Verraaiers, omskep is. Hy ontvang in 2014 die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Louis Hiemstra-prys vir niefiksie vir Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer. Blake het vier ander boeke op sy kerfstok.