Mid-Year Stock Clearance Sale ends in:
-
4
days
- .
-
03
hours
- :
-
17
minutes
- :
-
41
seconds
Die Seerowers En Die Spookskip - Kobus Geldenhuys (Paperback)
#1
Description
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is 'n nuwe avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!
Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der
Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlê, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . . Dalk vir ewig?
Product Details
- Barcode
- 9780798181136
- Department
- Books
- Released
- 17 Aug 2020
- Supply Source
- South Africa
Book
- Authors
- Kobus Geldenhuys
Jonny Duddle
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 160
- Dimensions
- 185 x 140 x 15mm (185g)
Summary
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is 'n nuwe avontuurstorie oor
seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans! Kom span die seile saam
met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle
opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar 'n
geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder
seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit
terugkry en die bose seerowers uitoorle, of gaan hulle gevangenes
aan boord van die spookskip bly . . . Dalk vir ewig?
Classification
- General Subject
- Children's Fiction
- BIC Classification 1
- Adventure stories (Children's / Teenage)
Author Bio
Jonny het grafiese ontwerp studeer en was 'n karaterontwerper vir
rekenaarspeletjies. Sy tweede boek The Pirates Next Door het die
Waterstones Children's Book Prize in 2012 gewen. Jonny woon tans in
Wallis saam met sy vrou, Jane, en hulle dogters, Daisy en Rosie.