My stryd met ADHD - Hykie Berg (Paperback)

Die onsigbare oorlog

In Stock
Price
171
RRP
R 220
(-22%)
No reviews yet.

Description

Hykie Berg vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie en die heeltyd gesag
uitgedaag het en volgens sy graad 2 juffrou in die tronk sou opeindig tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor het.

Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie onstaan het, die inhoud daarvan en die newe­effekte daarvan.


Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, daar is ook ander dinge wat jy kan doen om die siekte te beheer. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Product Details

Barcode
9780796322036
Department
Books
Released
28 Aug 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Hykie Berg
Binding
Paperback
Publisher
Lux Verbi
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
198 x 130 x 15mm (198g)

Summary

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Classification

General Subject
Health/Fitness
BISAC Subject 1
Psychology / Psychopathology / Addiction
BIC Classification 1
Addiction & therapy
BIC Classification 2
Coping with disability

Author Bio

Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TV-reekse soos Egoli, Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy bly in Johannesburg.