Christmas in July 2021 Sale Now On! ends in:

Die versoeking van Thomas Maas - Chris Karsten (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
231
RRP
R 300
(-23%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, nou as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, huisvrou en eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om met die bewyse vorendag te kom. Die roman begin egter by die einde van die verhaal, waar Ella haar finale verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar ons weet nie wie die slagoffer is nie, en nog minder, wie die skurk.

'n Verskeidenheid karakters word betrek in Die versoeking van Thomas Maas, waaronder Thomas, sy vrou, hul tienertweeling, Maas se pa, wat aan dementia ly, en ook die hoof van 'n perdeskool, Amalia Rojas.

'n Verbysterende roman deur een van die mees ervare
spanningsromanskrywers in Afrikaans. Karsten dop die genre se
reëls op sy kop, en kom vorendag met 'n hoogtepunt nie net in sy eie oeuvre nie, maar in die Afrikaanse krimi­korpus.

Product Details

Barcode
9780798181167
Department
Books
Released
21 Sep 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
234 x 152 x 15mm (234g)

Summary

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys.

Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? 'n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans.

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BIC Classification 1
Crime & mystery

Author Bio

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV­prosaprys en in 2010 word Seisoen van sonde bekroon met die ATKV­prys vir Spanningslektuur. In 2011 ontvang Karsten beide die ATKV-prosaprys en die ATKV­prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking.