Omdat jy my liefhet - Elsa Winckler (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Raru Electronics Poll - Huawei CM70-C FreeLace In-Ear Wireless Neckband Headphones - Up For Grabs Details...

Description

Dis Livie Mulder se beurt om in haar oorlede tante se huis op Greyton te gaan bly. Sy benodig die erfporsie om uiteindelik ’n belangrike droom te verwesenlik. Bart Coetzee red haar telkemale uit ’n penarie, al is hy die een wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Sal Bart kan aanbeweeg van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het? Boonop moet Livie besluit of sy kans sien vir ’n toekoms saam met hom.

Product Details

Barcode
9780624086178
Department
Books
Released
20 Sep 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Elsa Winckler
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
178 x 110mm (135g)

Summary

Livie Mulder moet vir 'n maand in haar oorlede tante se huis op Greyton gaan bly. Dis beslis nie die ideale bepaling nie, maar sy benodig die erfporsie om 'n belangrike droom te verwesenlik. Op die dorp moet die handyman Bart Coetzee haar telkemale uit 'n penarie red. Dis ongelukkig dieselfde man wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Hoekom moet hy dan juis so dodelik aantreklik wees? Bart het egter Greyton toe gekom om stil te lewe, en om te probeer ontsnap van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het. Daarom vermy hy nou enige verdere komplikasies - veral vroue - in sy lewe. Sal Bart kan aanbeweeg, en die hartseer van vier jaar gelede begrawe? Boonop moet Livie ook besluit of sy kans sien vir 'n toekoms saam met hom.

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.

Author Bio

Elsa Winckler is 'n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.