Seisoenskos - Weg/Go! Tydskrif (Paperback)

In Stock
Price
261
RRP
R 340
(-23%)
No reviews yet.

Description

In Seisoenskos word jy genooi om heeljaar volgens die seisoen te eet. Verlekker jou in die lekkertes van elke seisoen: waatlemoenen druiwe in die somer; grenadellas en vye in herfs; sitrusvrugte in die winter en avokados, kappertjies en spruite in die lente. Elke seisoen maak voorsiening vir voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte en nageregte en gebak. Met nuttige wenke soos hoe om jou eie groen knoffel te groei. Vir alle kosliefhebbers.

Product Details

Barcode
9780798177337
Department
Books
Released
26 Sep 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Weg/Go! Tydskrif,
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
208
Dimensions
270 x 200mm (1g)

Summary

In Seisoenskos word jy genooi om heeljaar volgens die seisoen te eet. Die voordele van hierdie nuwe kosneiging is legio: Nie net gaan jou beursie dikker wees nie, maar dit trap ook ligter op Moeder Aarde. Boonop is al die bestanddele wat jy vir hierdie resepte benodig, geredelik beskikbaar. Verlekker jou in die lekkertes van elke seisoen: waatlemoen, perskes en druiwe in die somer; appels, grenadellas en vye in herfs; lemoene, nartjies en suurlemoene in die winter en avokados, kappertjies en spruite in die lente. Elke seisoen maak voorsiening vir voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte en nageregte en gebak. En vir die avontuurlustiges: Ontdek hoe maklik dit is om witloof gaar te maak en artisjokke te braai. Met nuttige wenke soos hoe om jou eie groen knoffel te groei en wat pienk sout is en breedvoerige verduidelikings wat al die resepte maklik maak. Vir kosliefhebbers en kosavontuurlustiges.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes

Author Bio

Weg! Platteland is 'n uiters gewilde tydskrif wat fokus op mense wat stadiger en voluit wil lewe en hulle meestal op die platteland bevind.