October Mid-Month Clearance Sale ends in:

Landbou Boerekos - Arina du Plessis (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
254
RRP
R 330
(-23%)
No reviews yet.
Raru - October Mid-Month Clearance Sale Now On! Details...

Description

Landbou Boerekos is 'n boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Dié boek is ingedeel volgens plaasprodukte en bevat 'n magdom resepte met appels, aartappels, bessies, dadels, droëbone, hoender, kool, druiwe, eiers, om maar 'n paar te noem, as hoofbestanddeel. Dit is volgeprop met tydlose Boerekosresepte en bevat meer as 100 resepte vir alles van Varkskenkelpastei en liplekker beesstert tot ’n verskeidenheid nageregte en gebak.

Product Details

Barcode
9780798177139
Department
Books
Released
15 Aug 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Arina du Plessis
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
280 x 215mm

Summary

Landbou Boerekos is 'n boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Die boek is ingedeel volgens plaasprodukte en bevat 'n magdom resepte met appels, aartappels, bessies, dadels, droebone, hoender, kool, druiwe, eiers, om maar 'n paar te noem, as hoofbestanddeel. Dit is volgeprop met tydlose Boerekosresepte en bevat meer as 100 resepte vir alles van Varkskenkelpastei en liplekker beesstert tot 'n verskeidenheid nageregte en gebak.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Courses & Dishes / General
BISAC Subject 2
Cooking / Specific Ingredients / General
BISAC Subject 3
Cooking / Regional & Ethnic / African
BIC Classification 1
Cookery dishes & courses
BIC Classification 2
Cookery by ingredient
BIC Classification 3
National & regional cuisine

Author Bio

Fantastiese tydskrif