Melodie Omnibus 3 - Malene Breytenbach (Paperback)

Tot die dood ons skei/Altyd die verkeerde man/Melktert en kaviaar

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 2 x Generation Zero - Collector's Edition's (PS4 & Xbox One) up for grabs! Details...

Description

Melodie Omnibus 3 bevat drie liefdesverhale deur gewilde skrywers: Tot die dood ons skei deur Malene Breytenbach, Altyd die verkeerde man deur Elsa Hamersma, en Melktert en kaviaar deur Annelize Morgan.

Product Details

Barcode
9780624084679
Department
Books
Released
20 Sep 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Malene Breytenbach
Elsa Hamersma
Annelize Morgan
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137mm

Summary

Professor Kira Trollip was nog altyd verlief op haar buurman in Tot die dood ons skei. Het hy iets met sy oorlede vrou se moord te doen gehad? In Altyd die verkeerde man ?moet Ebbie Basson die bemarking van 'n nuwe gholflandgoed aan die Weskus behartig. Sy voel teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Sal die eienaar van 'n musiekmaatskappy vir liedjieskrywer Emma Steyn help om weer haar voete te vind in Melktert en kaviaar?

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Short Stories
BISAC Subject 2
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Adult & contemporary romance

Author Bio

Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook 'n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is 'n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.,Elsa Hamersma het grootgeword in Pretoria, waar sy ook studeer het. Na aftrede trek sy en haar man Stellenbosch toe en bou 'n vakansiehuis op Jakkalsfontein aan die Weskus, waar hulle tans voltyds woon. Elsa het al verskeie tydskrifverhale, romanses en 'n bekroonde jeugverhaal die lig laat sien.,Annelize Morgan is 'n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith.