Deur water en vuur - Karin Combrink (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.
Raru Hobbies & Toys Poll - LEGO® Avengers: Infinity War - The Hulkbuster Smash-up (375 Pieces) Up For Grabs Details...

Description

'n Donker geheim word oopgevlek wanneer Jennifer terugkeer Suid-Afrika toe om tyd saam met haar pa deur te bring. Terwyl sy haar pa se lewe probeer herstel, besef sy ook hoe stukkend haar eie lewe is en dit vra moed en geloof om dit weer te probeer herwin. In hierdie proses leer sy wat dit beteken om gelouter te word en hoe groot die genade is.

Product Details

Barcode
9780796321176
Department
Books
Released
31 Aug 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Karin Combrink
Karin Combrinck
Binding
Paperback
Publisher
Lux Verbi
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
198 x 130mm

Summary

Aan die einde van Jennifer se studieverlof keer sy terug na Suid-Afrika om by haar pa te kuier. Sy het allerhande uitstappies beplan, maar toe sy by haar pa se huis aankom, is hy weg. Jennifer besluit om 'n privaatspeurder te betrek. Terwyl sy haar pa se geknakte lewe probeer herstel, besef Jennifer hoe stukkend haar eie lewe is. Dit vra moed en geloof om dit wat verlore gegaan het in haar lewe te probeer herwin.

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Action & Adventure
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BISAC Subject 3
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 4
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adventure
BIC Classification 2
Thriller / suspense
BIC Classification 3
Adult & contemporary romance

Author Bio

Karin Combrinck matrikuleer op Frankfort en verwerf 'n honneurs in Diaconoliogiae en 'n beradingsertifikaat. Sy publiseer haar eerste tydskrifverhaal in 2003 en nog volg. Sy is vyf en dertig jaar lank getroud met Boet en het een biologiese kind, twee kinders uit haar man se vorige huwelik, een hartskind en 'n kleinkind. Sy bly in Pretoria.