Mid Month Clearance ends in:

La Di Da, Lulu - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
110
RRP
R 135
(-19%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Lulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.

Die skool beplan ’n spesiale verjaardagfees. ’n Groot fees met lekker kos, ’n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.

Maar ongelukkig is daar ’n vreeslike misverstand – en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. 

Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?

Product Details

Barcode
9780799384291
Department
Books
Released
1 Oct 2017
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Fanie Viljoen
Elsbeth Eksteen (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
72
Dimensions
212 x 137mm (0g)

Summary

Lulu droom daarvan om eendag 'n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie. Die skool beplan 'n spesiale verjaardagfees. 'n Groot fees met lekker kos, 'n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree. Maar ongelukkig is daar 'n vreeslike misverstand - en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)

Author Bio

Trefferboeke soos Slym, Aksieheld Austin-reeks en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen 'n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belanggestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook 'n visuele kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm. Elsbeth Eksteen is 'n voltydse beeldende kunstenaar wat in Pretoria woon. Sy put haar inspirasie uit skoonheid in sy vele vorms - die skoonheid van 'n glimlag, die natuur, die skoonheid van 'n mooi rok, en bowenal, die skoonheid binne elkeen van ons. Sy is ook die illustreerder van al die ander boeke in die Lulu-reeks.