Vreugde Vir Larissa - Elsa Winckler (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
155
RRP
R 200
(-23%)
New
No reviews yet.

Description

Ricardo Jantjies wat die jong Chandréberoof en aangerand het, word onskuldig bevind. Larissa was die prokureur. Net daar besluit Larissa om Nederland toe te gaan om verder te gaan studeer. Sy kom egter terug toe sy uitvind dat die jong kind vermoor is. Larissa weet dit was Ricardo Jantjies. Terug in Suid­Afrika word sy met Gideon gekonfronteer wat 'n baie swaar verlede en trauma het wat hy moet verwerk. Intussen begin Ricardo Larissa agtervolg enval haar amper aan, maar Gideon en die polisie gryp in.Op die ou end kry Larissa en Gideon dit reg om hulle trauma te verwerk en al die ou vriende kom bymekaar vir Larissa en Gideon se troue.

Product Details

Barcode
9780796322005
Department
Books
Released
2 Jun 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Elsa Winckler
Binding
Paperback
Publisher
Lux Verbi
Language
Afrikaans
Number of Pages
248
Dimensions
198 x 130mm

Classification

General Subject
General Fiction

Author Bio

Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.