Helene De Kock Keur 3 - Helene de Kock (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.

Description

Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat ’n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet Danien Fouché: sy wil Alfons hê. Maar sy het ’n eienaardige gevoel dat sy ’n mens-binne-’n-mens liefhet – ’n óú bekende, en tog ook ’n wildvreemde. In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Sy gaan woon in die Dijzel-huis waar daar sewe jaar tevore ’n moord gepleeg is. Niemand het nog vergeet nie en Zach het verdwyn. Dis egter tyd dat Zach terugkom en opeis wat syne is, as hy nog kan. Want die sewende somer is ’n rustyd. Windspoor is ’n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ’n kort rukkie voor hul troue. Gustav Bothma is daar om te troos. Niemand glo meer in Ruben nie, tog kan Laura nie maar net laat gaan nie. Nie solank daar ’n geheimsinnige windspoor is wat na hom toe lei nie. .

Product Details

Barcode
9780798177504
Department
Books
Released
17 Apr 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Helene de Kock
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
416
Dimensions
198 x 130mm (198g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Suspense
BISAC Subject 2
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 3
Fiction / Romance / Short Stories
BISAC Subject 4
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Thriller / suspense
BIC Classification 2
Short stories
BIC Classification 3
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteite van Pretoria en Noordwes gestudeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Helene het ’n PhD in skryfkuns. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.