Bak En Brou - Ellie Snowdon (Paperback)

Dispatched in 10 to 12 working days
Price
98
RRP
R 120
(-18%)
No reviews yet.

Description

6 Konyn-kokke
1 Wolf in konynklere
1 Moeilikheidmaker
1 Goue Eier-trofee
... en hope smullekker SJOKOLADEKOEK!
Meng dit saam en jy kry die GROOTSTE HASIE-BAK-EN-BROU-KOMPETSIE van die JAAR!

Jan-Daniël is mal oor bak. Hy bak graag kaneelrolletjies, krummelrige brosbeskuit, karringmelk-koekies en sy gunsteling – sjokoladekoek. Daarom is Jan-Daniël baie opgewonde toe hy op ’n dag ’n uitnodiging kry om aan die Groot Hasie-bak-en-brou-kompetisie deel te neem. Daar is net een probleem: Jan-Daniël is nie ’n hasie nie – hy is ’n wolf. Daarom besluit hy om hom te vermom en aan die kompetisie deel te neem. Eers lyk dit of Jan-Daniël die ander deelnemers ’n ding of twee gaan wys, maar dinge loop lelik skeef toe een van die deelnemers probeer kul. Dan kry Jan-Daniël egter hulp uit ’n onverwagse oord – en hy ontmoet boonop iemand wat net soveel soos hy van sjokoladekoek hou!

Kleuters sal hulle lippe aflek vir hierdie heerlike bak-en-brou-storie vol aksie, avontuur en smullekker sjokoladekoek!

Product Details

Barcode
9780799384420
Department
Books
Released
1 Feb 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Ellie Snowdon
Ellie Snowdon (Illustrator)
Jaco Jacobs (Translator)
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
278 x 240 x 15mm (278g)

Summary

6 Konyn-kokke, 1 Wolf in konynklere, 1 Moeilikheidmaker, 1 Goue Eier-trofee ... en hope smullekker SJOKOLADEKOEK! Meng dit saam en jy kry die GROOTSTE HASIE-BAK-EN-BROU-KOMPETSIE van die JAAR! Jan-Daniel is mal oor bak. Hy bak graag kaneelrolletjies, krummelrige brosbeskuit, karringmelk-koekies en sy gunsteling - sjokoladekoek. Daarom is Jan-Daniel baie opgewonde toe hy op 'n dag 'n uitnodiging kry om aan die Groot Hasie-bak-en-brou-kompetisie deel te neem. Daar is net een probleem: Jan-Daniel is nie 'n hasie nie - hy is 'n wolf. Daarom besluit hy om hom te vermom en aan die kompetisie deel te neem. Eers lyk dit of Jan-Daniel die ander deelnemers 'n ding of twee gaan wys, maar dinge loop lelik skeef toe een van die deelnemers probeer kul. Dan kry Jan-Daniel egter hulp uit 'n onverwagse oord - en hy ontmoet boonop iemand wat net soveel soos hy van sjokoladekoek hou! Kleuters sal hulle lippe aflek vir hierdie heerlike bak-en-brou-storie vol aksie, avontuur en smullekker sjokoladekoek!

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Animal stories (Children's / Teenage)

Author Bio

Ellie Snowdon woon in 'n klein kusdorpie in Suid-Wallis. Sy het 'n eersteklas-honneursgraad in tekenkuns en toegepaste kuns aan die Universiteit van Wes-Engeland in Bristol verwerf, en daarna die prestigeryke MA-graad in kinderboekillustrasie aan die Cambridge-kunsskool voltooi. Ellie glo tekeninge is die hartklop van haar werk, en sy werk tradisioneel met pen en potlood, en voeg kleur digitaal by om haar illustrasies 'n kontemporere aanslag te gee. Haar werk is hoog aangeskryf by die Macmillan-prys vir Kinderprenteboekillustrasie in 2015. Ellie is die illustreerder van Helen Peters se Jasmin Green-reeks. Bak en brou (The Great Bunny Bake) is haar debuut as prenteboekskrywer en -illustreerder.