Harry Griesel 4: Die Zombie-ontvoerder - Sonja Kaiblinger (Paperback)
Description
Otto en Emily het ’n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: iemand het ’n onwettige deurgang na Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy vriende is op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind.
Product Details
- Barcode
- 9780798177153
- Department
- Books
- Released
- 18 Jun 2018
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Sonja Kaiblinger
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Series
- Harry Griesel
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 240
- Dimensions
- 210 x 148 x 15mm (210g)
Summary
Otto en Emily het 'n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en
gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel
het ook probleme: iemand het 'n onwettige deurgang na Die Oorkant
oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik
uitvind wie die skuldige is en Otto en sy vriende is op die punt om
die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in
groot gevaar bevind.
Classification
- General Subject
- Children's Fiction
- BIC Classification 1
- Adventure stories (Children's / Teenage)
- BIC Classification 2
- Fantasy & magical realism (Children's / Teenage)
- BIC Classification 3
- Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)
Author Bio
Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis
grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in
Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel
ook lee agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporige hoe prys aan
Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar ?Scary Harry?-reeks is
reeds in 11 tale vertaal.