Lotta Se Lewe 8: Die kattekonsert - Alice Pantermüller (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.

Description

Lotta se beste vriendin Chantelle het ’n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het ’n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos ’n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is ’n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Dis sekerlik haar twee raasbekboeties se werk.

Product Details

Barcode
9780798177214
Department
Books
Released
18 Jun 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Alice Pantermüller
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Lotta se lewe
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
213 x 137mm (213g)

Summary

Chantelle het 'n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het 'n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos 'n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is 'n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Lotta se beste vriendin Chantelle het 'n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het 'n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos 'n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is 'n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Dis sekerlik haar twee raasbekboeties se werk.

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
Family & home stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Humorous stories (Children's / Teenage)

Author Bio

Alice Pantermuller wou reeds van laerskool af 'n skrywer of onderwyser word. Nadat sy onderwys studeer het, het sy as 'n Duitse taalassistent in Skotland gewerk, en daarna was sy 'n boekhandelaar. Vandag bly sy saam met haar gesin op die platteland naby Luneburg in Noord-Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderboeke Bendix Broderson.