Bennie Boekwurm se mooiste sprokies - Louise Smit (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
123
RRP
R 160
(-23%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Product Details

Barcode
9780798177238
Department
Books
Released
18 Jul 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Louise Smit
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
280 x 210 x 15mm (280g)

Summary

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog 'n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wereld se mooiste en gewildste sprokies: Die drie varkies, Jan en die boontjierank, Hansie en Grietjie, Die lelike eendjie en Repelsteeltjie. Die klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture books: character books

Inside Flap

Louise Smit woon in Kaapstad. Sy is bekend vir haar suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse.

Author Bio