Lotta Se Lewe 9: Die Kangaroe se Skoen - Alice Pantermüller (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Lotta en haar hele familie gaan vir ’n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van ’n simpel skattejag tot ’n vervelige wandelpad deur ’n woud. Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies wat in Australië bly ook daar ontmoet. Wie weet, dalk kuier hulle darem lekker saam . . .

Product Details

Barcode
9780798177221
Department
Books
Released
20 Aug 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Alice Pantermüller
Jutta Langreuter (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Lotta se lewe
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
213 x 137mm

Summary

Lotta en haar hele familie gaan vir 'n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen: Van 'n simpel skattejag tot 'n vervelige wandelpad deur 'n woud. Maar die ERGSTE van alles is dat sy en haar raasbekboeties 'n lied moet sing. Voor al die mense!. Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies wat in Australie bly ook daar ontmoet. Wie weet, dalk kuier hulle darem lekker saam . . . Lotta and her whole family is going away for the weekend to celebrate her grandparents' golden anniversary. Her dad has the trip all planned - from a stupid treasure hunt, to a hike through the woods. But the WORST of all is that Lotta and her brothers need to sing a song! In front of everybody! At least Lotta looks forward to meeting her two cousins from Australia. Who knows, perhaps they will have a great time together . . .

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
Family & home stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Humorous stories (Children's / Teenage)

Inside Flap

Alice Pantermüller wou reeds van laerskool af ’n skrywer of onderwyser word. Nadat sy onderwys studeer het, het sy as ’n Duitse taalassistent in Skotland gewerk, en daarna was sy ’n boekhandelaar. Vandag bly sy saam met haar gesin op die platteland naby Lüneburg in Noord-Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderboeke Bendix Broderson.

Author Bio

Alice Pantermuller wou reeds van laerskool af 'n skrywer of onderwyser word. Nadat sy onderwys studeer het, het sy as 'n Duitse taalassistent in Skotland gewerk, en daarna was sy 'n boekhandelaar. Vandag bly sy saam met haar gesin op die platteland naby Luneburg in Noord-Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderboeke Bendix Broderson. Ever since elementary school Alice Pantermuller, born in Flensburg in 1968, wanted to become a "novel writer" or a teacher. After obtaining a degree in teaching, working as a German foreign language assistant in Scotland and becoming a bookdealer, she now lives in the Luneburg Heath Region with her family. She made a name for herself as an author through her Bendix Brodersen children's books.