Harry Griesel 5: Die Spookmonster - Sonja Kaiblinger (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
135
RRP
R 175
(-23%)
No reviews yet.

Description

Harry Griesel hou hom skaars, want sy nuwe baas by die S.B.I., Rufus Rittelbeen, is baie streng oor kuiertjies in werkstyd. Gelukkig kan oom Archibald nou vir Otto help om sy vermiste ouers op te spoor. Hulle vind uit dat sy ouers deur 'n Grieselgryper met 'n houtbeen ontvoer is. Is dit toevallig dat Rufus daardie beskrywing pas?

Product Details

Barcode
9780798177184
Department
Books
Released
20 Aug 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Sonja Kaiblinger
Frederic Bertrand (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Harry Griesel
Language
Afrikaans
Number of Pages
240
Dimensions
210 x 148mm

Summary

Dit is Halloween in Radysstraat, maar Otto sit alleen by die huis. Selfs Harry Griesel hou hom skaars, want sy nuwe baas by die S.B.I., Rufus Rittelbeen, is baie streng oor kuiertjies in werkstyd. Gelukkig kan oom Archibald nou vir Otto help om sy vermiste ouers op te spoor. Hulle vind uit dat sy ouers deur 'n Grieselgryper met 'n houtbeen ontvoer is. Is dit toevallig dat Rufus daardie beskrywing pas?.

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Fantasy & magical realism (Children's / Teenage)
BIC Classification 3
Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)

Inside Flap

Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel ook leë agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporige hoë prys aan Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar ​Scary Harry​-reeks is reeds in 11 tale vertaal.

Author Bio

Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel ook lee agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporige hoe prys aan Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar ?Scary Harry?-reeks is reeds in 11 tale vertaal.