Elf dae op 'n eiland - Elizabeth Wasserman (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
131
RRP
R 170
(-23%)
No reviews yet.
Predict the Oscar 2019 Winners to Win a Movie Hamper! Details...

Description

Danika ontmoet uiteindelik haar pa, bewaarder op die eiland Cousin in die Seychelles! Sy hoor toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Stel hy werklik in ekotoerisme belang? Of gaan dit oor die mineraal painiet wat hier voorkom?  As nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aankom, word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!

Product Details

Barcode
9780624085805
Department
Books
Released
20 Sep 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Elizabeth Wasserman
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
248
Dimensions
198 x 130 x 15mm (198g)

Summary

Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiele gewin uit 'n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . . So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
Romance & relationships stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Adventure stories (Children's / Teenage)

Inside Flap

Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie die Universiteit van Stellenbosch. Sy is die skrywer van Meerkatrestaurant (Lapa), was ’n bydraer tot Nuwe Kinderverseboek (Tafelberg, 2009), en is die skrywer van die Speurhond Willem-reeks. Elizabeth woon in Welgedacht, naby Kaapstad.

Author Bio

Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk en professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie die Universiteit van Stellenbosch. Sy is die skrywer van Meerkatrestaurant (Lapa), was 'n bydraer tot Nuwe Kinderverseboek (Tafelberg, 2009), en is die skrywer van die Speurhond Willem-reeks. Elizabeth woon in Welgedacht, naby Kaapstad.