Low-Carb Is Lekker Twee - Ine Reynierse (Paperback)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
223
RRP
R 280
(-20%)
No reviews yet.
Raru October Warehouse Clearance Sale Now On! Details...

Product Details

Barcode
9781432306892
Department
Books
Released
31 Dec 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ine Reynierse
Binding
Paperback / softback
Publisher
Struik Publishers (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
208
Dimensions
239 x 190 x 15mm (760g)

Summary

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper 'Low-carb' is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder 'n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wereld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ...meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir 'n laekoolhidraat-leefstyl, is die boek jou beste bondgenoot.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Specific Ingredients / General
BISAC Subject 2
Health & Fitness / General
BISAC Subject 3
Cooking / Health & Healing / General
BIC Classification 1
Cookery by ingredient
BIC Classification 2
Popular medicine & health
BIC Classification 3
Cookery for specific diets & conditions
Dewey Classification
641.563

Author Bio

Na die bekendstelling van haar eerste en blitsverkoperkookboek, 'Low-carb' is lekker, het Ine Reynierse (outeur, kunstenaar, outismebewustheidstryder, nuwe ma van 'n tweeling en 'n selfs nuwer ma van 'n tiener), besef dat die lewe soos sy dit ken, dramaties sou verander. Om 'n beroep met die nuwe uitdagings van moederskap te balanseer sonder om 'n graanvrye, suikervrye laekoolhidraat- en gesinsvriendelike leefstyl in te boet, was haar volgende voorneme. 'n Voorneme wat sy, soos jy sal sien sodra jy deur die boek begin blaai, baie ernstig opgeneem het.