Hoe Om 'n Haas Te Vang - Claire Freedman (Paperback)

Dispatched in 10 to 12 working days
Price
98
RRP
R 120
(-18%)
No reviews yet.
Raru 8th Birthday 8% Coupon Code RCC-HAPPY8 Site Wide Discount Valid until 5 June! T&Cs Apply.

Product Details

Barcode
9780799389548
Department
Books
Released
1 Jul 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Claire Freedman
Monika Filipina (Illustrator)
Jaco Jacobs (Translator)
Binding
Paperback / softback
Publisher
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
278 x 240mm

Summary

Vir honger wolwe is die boek 'n wenner, en dit is boonop geskryf deur 'n kenner!. Hou jy van haasbredie en haaspastei?. Kom leer hoe om 'n haas in die hande te kry!. Hierdie boek, geskryf deur niemand anders nie as die beroemde (of is dit berugte?) Nare Ou Wolf, is 'n fantastiese gids propvol wen-wenke vir enige iemand wat van plan is om 'n haas te vang. Ja, lek gerus solank jou lippe af vir 'n sappige hasie! Maar maak seker jy hou jou oe oop vir bere, bonsende vere met 'n bietjie te veel veerkrag, en natuurlik jou eie strikke ... 'n Lekkerlagboek deur die internasionale topverkoperskrywer Claire Freedman, geillustreer deur die briljante Monika Filipina.

Classification

General Subject
Juvenile
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Baby books

Author Bio

Claire Freedman is die hoogs suksesvolle skrywer van verskeie prenteboeke, insluitende Aliens Love Underpants en A Squabble and a Squawk. Haar boek Die avonture van superseun is ook deur LAPA Uitgewers in Afrikaans gepubliseer. Sy woon in Essex, Engeland. Kleintyd wou Monika Filipina 'n cowboy, 'n argeoloog of 'n ruimtevaarder word. Maar bowenal was sy vasbeslote om nooit groot te word nie. Terwyl sy haar avontuurbelaaide toekoms beplan het, het sy dinge geteken. Dit het gelei tot 'n verslawing aan papier en verf. Sy het 'n MA-graad in kinderboekillustrasie aan die Cambridge School of Arts behaal, en is deesdae 'n suksesvolle skrywer en illustreerder.