Happy Easter Sale ends in:

Hans-Nazi's - Philip Kerr (Trade Paperback)

'n Bernie G√ľnther Speurverhaal

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
195
RRP
R 250
(-22%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9781868428809
Department
Books
Released
14 Sep 2018
Supply Source
South Africa

Book

Author
Philip Kerr
Binding
Paperback / softback
Publisher
Jonathan Ball Publishers SA
Language
Afrikaans
Number of Pages
288
Dimensions
233 x 152 x 15mm (233g)

Summary

Berlyn, 1936. Hardebaard speurder Bernhard - "Bernie" - Gunther word deur 'n miljoener-sakeman ingeroep om die moord op sy dogter en skoonseun op te los en waardevolle juwele wat tydens die inbraak gesteel is, te vind. Gewoonlik is Gunther op die spoor van vermiste persone, maar in die onstuimige politieke klimaat betree hy 'n donker onderwereld waar misdaad, korrupsie en onderhandelinge met Nazi-leiers aan die orde van die dag is. Sy soektog ontbloot 'n skandaal wat hoekoppe soos Hermann Goering en Heinrich Himmler betrek ... Smerige nagklubs, smeulende filmsterre, oorvol lykshuise en onderonsies met die Gestapo lei uiteindelik tot 'n skokkende onthulling. Die roman speel af in Nazi-Duitsland - 'n milieu wat Kerr met vernuf skets. Die Afrikaanse uitgawe van March Violets is die eerste boek in Kerr se Berlin Noir-reeks, sy eerste Bernie Gunther-trilogie. Vertalings van die volgende twee romans in die reeks, The Pale Criminal en A German Requiem, verskyn in 2019.

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BISAC Subject 3
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 4
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Thriller / suspense
BIC Classification 2
Crime & mystery
Library Subject 1
Private investigators - Fiction - Germany - Berlin
Library Subject 2
FICTION / Historical
Library Subject 3
FICTION / Mystery & Detective / General
Dewey Classification
823/.914

Author Bio

Philip Kerr (1956-2018) was 'n Britse skrywer wat wereldwyd bekendheid verwerf het vir sy speurverhale. Hy het in 1980 'n meestersgraad in filosofie en die regte aan die Universiteit van Birmingham ontvang en het daarna meer as 30 boeke gepubliseer, waaronder veral historiese romans en misdaadfiksie. Sy Bernie Gunther-romans speel af in Nazi-Duitsland. Hy is in Maart 2018 oorlede

Review Quotes

"Hans-Nazi's is 'n kragtoer. Bernie Gunther is pure speur-plesier." - Deon Meyer. "Slim, skerp, spannend en supersnaaks" - Karin Brynard