Droe Wit Seisoen - André P. Brink (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
231
RRP
R 300
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Product Details

Barcode
9780798145206
Department
Books
Released
2 May 2005
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
André P Brink
André P. Brink
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
260
Dimensions
213 x 137 x 15mm (315g)

Summary

In die middel staan Ben du Toit, "An doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens". Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en die se seun tydens die 1976 Soweto-betogings en oproer. Ben se pogings om agter die waarheid te kom, bring hom in opstand teen die hele geskiedenis en stelsel wat hom gevorm het. Hy is nie An politieke kruisvaarder nie, hy wil slegs agter die waarheid kom. Sy familie dink hy is dwaas, maar vir hom is dit An morele kwessie. Danksy die vriendskap van Stanley, die taxibestuurder uit Soweto, en die liefde van die joernalis Melanie, voer hy sy bitter stryd teen apartheid tot by die onvermydelike en skokkende einde. Wanneer Ben vermoed sy lewe is op die spel, besorg hy al die dokumente, uitknipsels, verklarings, ens. - inligting wat hy teen die Veiligheidspolisie ingesamel het - aan An ou universiteitsvriend, An skrywer wat dit alles kan dokumenteer. Sodat niemand hierna ooit durf se: "Ek het nie geweet nie."

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
BIC Classification 2
Fiction & related items