Die Seuns van Bird Island - Mark Minnie & Chris Steyn (Trade Paperback)

'n Skokkende onthulling uit die hart van die NP-regering

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
215
RRP
R 280
(-23%)
New
(2 user ratings)
No reviews yet.

Description

"Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP‐ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid‐Afrika. ’n Waagmoedige polisieman en ’n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op ’n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word.

Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar af op dieselfde donker geheim. Maar die saakkry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn. Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor dié skokkende gebeure – ’n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders."

Product Details

Barcode
9780624081463
Department
Books
Released
5 Aug 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Mark Minnie
Chris Steyn
Binding
Paperback / softback
Publisher
NB Publishers
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
234 x 152mm

Summary

Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP-ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid-Afrika. 'n Waagmoedige polisieman en 'n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op 'n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn. Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor die skokkende gebeure - 'n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders.

Classification

General Subject
History
BISAC Subject 1
Social Science / Human Services
BISAC Subject 2
Political Science / Political Freedom & Security / Law Enforcement
BISAC Subject 3
Social Science / Sexual Abuse & Harassment
BISAC Subject 4
Political Science / Political Process / General
BIC Classification 1
Police & security services
BIC Classification 2
Sexual abuse & harassment
BIC Classification 3
Political leaders & leadership
BIC Classification 4
True crime

Author Bio

Mark Minnie is 'n voormalige polisieman wat in die 1980's by die Suid-Afrikaanse Polisie (SAP) se Narkotikaburo as speurder gewerk het. Sedert hy Suid-Afrika in 2007 verlaat het, het hy 'n CELTA-onderwyssertifikaat deur die Universiteit van Cambridge in Londen verwerf. Daarna het hy vir die Universiteit van Cambridge en die British Council in China as Engelse eksaminator gewerk. Tans werk hy as 'n Engelsonderwyser by die Universiteit van Guangzhou in China. Al woon hy in 'n land ver van die huis, is sy gunsteling-tydverdryf om saam met mede-buitelanders daar sport te kyk, veral wanneer die manne in groen en goud speel. CHRIS STEYN is 'n ondersoekende skrywer en joernalis. Sy het oor die jare vir die Rand Daily Mail, The Star en die Cape Times gewerk. Sy was redakteur van die ondersoekende joernalistiekspan van sestien koerante in die Independent Newspapers-groep. Nadat sy geweier het om teen een van haar bronne te getuig, is sy noodgedwonge in ballingskap om gevangenisstraf in Suid-Afrika vry te spring. Terug in Suid-Afrika is sy in hegtenis geneem en aangekla omdat sy protes aangeteken het teen 'n apartheidsproklamasie wat media-vryheid drasties ingeperk het. Sy is die trotse mede-eienaar en bestuurder van 'n boekwinkel op die kusdorp waar sy tans woon.
';